top of page

You are welcome.


Thanks for your interest.

We are very pleased that you are here and have visited our website.

They will be available shortly.

You can register or follow us 

and be among the first to have a wonderful stone. 

Ons graveer die steen wat jy kies met 'n Psalm

Register to be informed at all times about the evolution of the campaign and to be among the first to have one of these wonderful semi-precious stones.

Thank you very much and God bless you.

Alabanza

Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!

Luke 2.14

Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.
Die een dag stort vir die ander 'n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan

Psalm 19.2

Want U, Here, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.
Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;
want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë.

Psalm 91.9

Wie is dan tog die Erekoning?

Die Here van die leërskare

 Hy is die Erekoning! -Sela.

Psalm 24.10

Fe

Die Here is my herder;

niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlê in groen weivelde;

na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.

Psalm 23.1

Psalm 23.

HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.

Psalm 91.1

Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang,

en julle sal dit verkry.

Markus 11.24

Maar die wat op die Here wag,

kry nuwe krag;

hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

Jesaja 40.31

Maak my gesond, Here, dan sal ek gesond word; verlos my, dan sal ek verlos word; want U is my lof.

Jeremia 17.14

Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o Here,

my rots en my verlosser!

Psalm 19.15

Skep vir my 'n rein hart, o God,

en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.

Psalm 51.12

En hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.

Psalm 1.3

Bendición

Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul!
Ons wil juig oor u oorwinning en die vaandels opsteek in die Naam van onse God. Mag die Here al u begeertes vervul!

Psalm 20.4

STAAN op, word verlig; want jou lig kom,

en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op.

Jesaja 60.1

Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek: Vrede in jou!
Ter wille van die huis van die Here onse God wil ek die goeie vir jou soek.

Psalm 122.8

Wie sal 'n deugsame vrou vind?

want haar waarde is ver bo korale.
Die hart van haar man vertrou op haar,

en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie.
Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk met gewillige hande.
Sy brei haar handpalm uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit na die behoeftige.
Baie dogters het hulle knap gedra,

maar jy oortref hulle almal.
Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid;

'n vrou wat die Here vrees,

sy moet geprys word.

Spreuke 31

bottom of page